Hierdie maklike aktiwiteit oefen koördinasie en visuele diskriminasie…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Les 10 LESTIPE Visuele persepsie, vorm, kleur, ruimtelike oriëntering. TEMA Herfs GROEP Seniors DOELSTELLINGS Om visuele diskriminasie en persepsie van vorm en kleur te verbeter. Bevorder luister en konsentrasievermoë. Bevorder persepsie van ruimtelike oriëntering veral rigting en posisie. APPARAAT Basiese…...
Les 5 LESTIPE : Visueel – onderskeiding GROEP : Junior / Middel TEMA : Watter kaart pas nie (Pas aan by tema) DOELSTELLINGS Om kleuters se algemene kennis uit te brei. Sy ervaringveld word uitgebrei. Kleuter se visuele onderskeidingsvermoë verbeter…....
Les 4 LESTIPE : Visueel – identifikasie GROEP : Seniors TEMA : Kleure / Padveiligheid DOELSTELLINGS Om kleuters se visuele en ouditiewe perseptuele vermoëns te verbeter – ook die tas-singtuig. Bevorder aandag- en konsentrasievermoë. Taalontwikkeling – woordeskat en begripsvorming m.b.t…....