Ons wil jou nooi om die flitskaarte uit te druk en in jou klas te gebruik. Onthou altyd dat hierdie kaarte nie as toetsmiddel ingespan mag word nie. Dis eerder ‘n ekstra hulpmiddel waarmee die kind se vaardighede ontwikkel kan…...
Ons het vir jou ‘n Afrikaanse en Engelse stel flitskaarte gemaak. Op hierdie kaarte is daar prente en woorde wat pas. Laai dit af en speel heerlik daarmee in jou klas of by die huis. Kliek op die “Buy now”…...