Ons almal het soms bietjie inspirasie nodig! Dis algemene kennis dat ons juffrouens nou nie ryk word uit hulle salarisse uit nie, en dat mens maar moet doen met wat jy het. Baie hiervan moet boonop self gedoen word! Dan kyk mens so op die internet en raak mens gou moedeloos met al die pragtige...
...
Om ‘n nuwe kleuterskool te begin is ‘n groot taak. Die uitgawes is baie en daar is geen waarborg dat dit ‘n sukses gaan wees nie. In ons reeks artikels oor hierdie onderwerp wil ons jou touwys maak op hierdie pad. In hierdie artikel loer ons na ‘n oorsigtelike opsomming van die aspekte om aan...
UITEENSETTING VAN DIE VERLOOP VAN DIE DAGPROGRAM (3 jaar en op) Wanneer ʼn dagprogram beplan word vir die voorskoolse kind, is dit uiters belangrik dat hierdie ouderdom kind se behoeftes, ontwikkeling en wording die basis moet wees waarop so ʼn program saamgestel word. Die uitdrukking wat hierdie beginsel goed weergee is “developmentaly appropriate program”. Die...
Die direksie of bestuur van ‘n privaatskool/sentrum kan besluit om ‘n ouerkomitee daar te stel om die ouergemeenskap te verteenwoordig en te betrek by die werksaamhede van die skool. Sodanige ouerkomitee het geen statutêre mag nie en benodig dus nie ‘n grondwet nie. ʼn Ouerkomitee het dus nie die bevoegdhede van ʼn beheerliggaam (Governing Body)...
Algemene riglyne vir die aanteken van voorraad. AANTEKEN VAN VOORRAAD Inhoud Alle apparaat wat aangekoop is, word gemerk en aangeteken in die voorraadboek. Gebruik die kodes soos aangetoon vir beide die voorraadboek en op die apparaat self. Dit sal voorraadopname baie vergemaklik as elke stuk apparaat gemerk is. O staan vir opvoedkundig met die eerste...
Volgens die South African National Curriculum Framework for Children Birth to Four (NCF) (2015), word daar ses (6) ontwikkeling- en leer areas onderskei by hierdie ouderdom kinders. Die volwassenes betrokke by die kinders se opvoeding, behoort hierdie areas intens te bestudeer en in ag te neem by die aanbied van aktiwiteite en skep van die...
Personeel moet weekliks ‘n voorbereidingslêer indien. Hierdie lêer word dan nagegaan deur die hoof. Die dokument hieronder is ‘n voorstel van wat jou juffrou alles in haar voorbereidingslêer moet hou. Hierdie lêer word dan ingegee en nagegaan weekliks. Indien hierdie lêer op datum en volledig is, is dit geen probleem indien personeel afwesig is nie....
Die aantal papierwerk wat nodig is om ‘n kleuterskool aan die gang te hou is genoeg om die reënwoud te laat kreun. Ons het vir jou ‘n baie opsommende lys gemaak van registers en dokumente wat jy in jou sentrum moet beskikbaar hou. Vul dit aan met jou eie inligting. Druk gerus ons voorbeeld hier...
Hieronder volg ons voorstel vir ‘n pligtestaat vir jou klas assistente. Dis altyd ‘n goeie idee om die informasie aan te pas na gelang van jou eie sentrum se behoeftes. Hierdie dokument kan uitgedruk word, maar nie afgelaai word nie....