Druk die hulpmiddel uit om te gebruik in jou speletjie. Gebruik ping pong balletjies in verskillende kleure. Voltooi nou die patroon met die balletjies. ‘n Leë eierhouertjie kan gebruik word om die balletjies in te pak....
Ons klein maats wil dikwels so graag ook allerlei papierwerkies doen. Beperk dit tot die absolute minimum! ‘n Maksimum van een werkie per dag. En as die maatjie nie wil nie, los hulle. Hierdie oulike bladsye is ideaal om met vingerverf aan te pak....
Druk die onderstaande kleurkaarte uit. Lamineer en knip dit los van mekaar. Print out the color cards below. Laminate and cut them apart....
Kleurkaart vir jou klas of huis.
Kleurkaart vir jou klas of huis.
Het jy al ooit sulke oulike kaarte gesien! Hierdie prentjies is genoeg om enige kind opgewonde oor kleure te maak. Druk die kaarte uit en lamineer. Ons klein maats kan hulle speelgoed sorteer om by die kleure te pas. Ons kleuters kan die kleure se name al uitken en probeer sê. Hierdie oulike kaarte kan...
Hierdie eenvoudige beertjie kleurkaarte is ideaal vir die jonger klasse. Onthou om julle mure te vul met relevante muurkaarte en nie allerlei versierings wat nie waarde vir die kind het nie. Druk nou joune uit in Afrikaans en Engels....
Geen juffrou kan ooit genoeg kleurkaarte hê nie! Dis mos groot prente as die prente gereeld verander word. Onthou hierdie is nie flitskaarte nie, dis hulpmiddels wat in leerstasies in te span....
Druk gerus die kleurkaarte uit vir jou klas of huis. Hierdie hulpmiddel is in Engels en Afrikaans beskikbaar....