Hierdie eenvoudige beertjie-kleurkaarte is ideaal vir die jonger klasse. Die vriendelike prente help kleuters om kleure op ’n prettige en visuele manier te herken, benoem en vas te lê. Onthou: Vul julle klaskamermure met relevante muurkaarte wat leer en ontwikkeling ondersteun—eerder as met versierings wat min opvoedkundige waarde vir die kind het. Druk nou jou…
Beertjie kleurkaarte
Onlangse kommentaar