Hierdie aktiwiteit is bedoel vir graad 1 en aan. Knip die treintjies los en pas die hoofletters by die kleinletters....
Druk uit, kleur in en laat waai om die oulike legkaarte te bou....
Hierdie hulpmiddel fokus op hoofletters en kleinletters. Pas die letters by hulle maats. Of plak die oulike letters op teen jou muur....