Hierdie rapporte is bedoel om saam met die Oasis Kurrikulum gebruik te word (daar is deurlopende assessering wat die rapporte voorafgaan). Indien die rapport sonder die volledige Oasis Kurrikulum gebruik word kan geen ondersteuning of hulp aan gebruikers verleen word…...
Druk gerus die reeks storieprente uit. Hierdie eenvoudige prente kan deur juffrou ingekleur word en dan gelamineer word of op karton gemonteer word. Vertel nou eenvoudige stories deur hierdie prente daarmee saam te gebruik…. This content is for Oasis Klub...
Ons deel graag hierdie oulike roetine aktiwiteit met jou. Druk gerus uit en gebruik in jou huis of klaskamer. Knip die prente uit en plak dit in die volgorde van jou roetine in die oggend en in die aand…. This...
Dit is ‘n algemene feit dat ons leerders bitter sleg vaar in leesbegrip. Taalprobleme is ‘n baie groot probleem in ons land. Een van die bydraende faktore is die rigiditeit waarmee KABV aangebied en afgedwing word in ons kleuterskole (in…...
Druk gerus hierdie temawoorde en temaprente uit om in jou klas te gebruik…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Druk gerus hierdie temawoorde en temaprente uit om in jou klas te gebruik…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Druk gerus hierdie temawoorde en temaprente uit om in jou klas te gebruik…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Druk gerus die 19 bladsy boekie uit vol klei projekte. Hierdie boekie bevat klei strukture wat die kind nou moet probeer kopieër. Ouderdom kind : Graad R tot 3 (sommige projekte is meer geskik vir die jonger kind en ander…...
Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is…...
Hierdie boekies kan uitgedruk word, maar die afgelaai word nie. Die fokus is op allerlei aktiwiteite wat oor diere handel. Let wel dat die fokus ouderdom laat Graad R en graad 1 is. Onthou altyd dat perseptuele vaardighede nie werklik…...