Sensoriese spel is gewoonlik morsig – maar ons kleuters en peuters is absoluut mal daaroor! Sensoriese speelpret met kleurvolle vermicelli Soms is die eenvoudigste aktiwiteite dié wat kinders die meeste geniet. Kleurvolle vermicelli (die klein, helderkleurige koekversierings) bied ure se sensoriese speelgenot en stimuleer terselfdertyd fynmotoriese ontwikkeling, kreatiwiteit en verbeelding. Wat benodig jy? Grootmaat kleurvolle…
Sensoriese spel
Onlangse kommentaar