’n Private kleuterskool, dagsorgsentrum of vroeëkinderontwikkelingsprogram is nie bloot ’n gewone private onderneming nie. Omdat die sentrum verantwoordelikheid vir jong kinders aanvaar en dikwels ook formele onderrig aanbied, funksioneer dit binne ’n omvattende regs- en beleidsraamwerk. Die feit dat ’n sentrum privaat besit of bestuur word, stel dit dus nie vry van registrasie, monitering, veiligheidsvereistes…
Regeringsbeleid en die invloed daarvan op private VKO-sentrums
Onlangse kommentaar