Die hoof van ’n kleuterskool of VKO-sentrum beklee een van die belangrikste posisies in die organisasie. Sy bestuur nie net die daaglikse bedrywighede nie, maar bepaal ook in ’n groot mate die kultuur, gehalte en professionele karakter van die skool. ’n Goeie hoof bestuur mense, beskerm die belange van kinders, ondersteun personeel en verseker dat…
Die rol van die skoolhoof: Leierskap wat ’n skool laat floreer
Onlangse kommentaar