Druk jou getallelyn (vanaf 0 tot 20) hier uit. Lamineer die bladsye en knip netjies uit. Plak nou dele langs mekaar vas teen jou muur om jou eie reuse getallelyn te skep…. This content is for Oasis Klub lede members...
Ons wil jou nooi om die flitskaarte uit te druk en in jou klas te gebruik. Onthou altyd dat hierdie kaarte nie as toetsmiddel ingespan mag word nie. Dis eerder ‘n ekstra hulpmiddel waarmee die kind se vaardighede ontwikkel kan…...
Dit is baie belangrik om relevante muurkaarte teen die muur in jou klaskamer te hê. Hierdie kaarte moet op die kind se ooghoogte wees en gereeld in die aanbieding van lesse gebruik word. Dit is nie bloot vir versiering of…...
Ek dink die een ding waarvan mens nooit genoeg kan hê nie is alfabetkaarte en syferkaarte! Moenie dat ‘n skrif wat verkeerd is jou afsit nie. Solank dit nie die enigste stel kaarte is wat jy inspan nie, kan jy…...