Tel die vingers

Hou jou vingers op in die lug. Tel nou jou vingers. Een op ‘n slag. Laat jou maat nou hulle vingers ophou. Tel nou jou maat sin. Is dit dieselfde as joune? Sit julle hande teen mekaar om seker te maak. Hierdie werkskaart kan hierdie aktiwiteit opvolg. Ons begin altyd eers konkreet en beweeg dan...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Blokke en syferkaarte

Span blokke in wat syfers op gedruk het. Gebruik andersins enige blokke en skryf die syfers met witbord merkers op. Gebruik syferkaarte saam met die blokke. Tel nou die die prente op die syferkaarte. Pas nou die syferkaart by die regte blok. Help ons jong maats om die prente te tel en te pas by...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Tel met roomyse

Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is nie konkreet leer nie, dis steeds werkskaarte. Die voorvereiste vir konkreet leer is 3D hulpmiddels....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here