Hierdie patrone is aan die moeiliker kant en eerder geskik vir die graad 2 en 3 kind....
Voltooi die prent. Hierdie werkskaarte is meer gepas vir die graad 1 en 2 kind. Families vier kersfees op verskillende maniere, en sommige families vier dit glad nie. Dis belangrik om sensitief te wees vir verskillende oortuigings in 1 klas. Dis natuurlik hier waar die skool se beleid rondom vierings van spesiale dae in spel...
Doolhowe is sommer groot pret! Julle kan julle eie doolhof skep op die speelterrein. Families vier kersfees op verskillende maniere, en sommige families vier dit glad nie. Dis belangrik om sensitief te wees vir verskillende oortuigings in 1 klas. Dis natuurlik hier waar die skool se beleid rondom vierings van spesiale dae in spel kom....
Die werksvelle kan gebruik word om patrone vas te lê. Pak verseker eers patrone met regte kersversierings! Dink net die pret wat julle gaan hê met al die pragtige blink versierings Christmas patterns. The worksheets can be used to capture patterns. Be sure to pack patterns with real Christmas decorations first! Just imagine the fun...
Die volgende werksvelle kan sommer op baie maniere ingespan word....
Ons graad R maats begin deur die jaar gereed raak vir werkskaarte. Dit mag nooit die belangrikste deel van die dag wees nie. Dit mag nooit die konkrete deel van die dag oorneem nie. Hierdie boekie moet dus nooit die werklike lesse oorneem nie. Dis slegs aanvullend. Die graad R kind wat nog nie hiermee...
In hierdie werkskaarte is verskillende doolhowe. Onthou om eers konkreet hierdie aktiwiteite aan te pak. Nota : Hierdie werkskaart is werklik aanvullend en aangesien ons graad R maats nie self kan lees of nou al fokus op lettervorming nie is die “font” in hierdie werkskaart sommer lekker laf. Onthou dat die werklikheid nie net 1...
Visuele persepsie is die vermoë om ons oë te gebruik om inligting te interpreteer en toe te pas. Hierdie aktiwiteit kan voorafgegaan word deur die volgende : Nota : Hierdie werkskaart is werklik aanvullend en aangesien ons graad R maats nie self kan lees of nou al fokus op lettervorming nie is die “font” in...
Ons vergeet dikwels dat ons graad 1 en 2 maats ook moet voortbou op die fyn spier ontwikkeling wat natreklyne bring. Hierdie lyne is té ingewikkeld vir ons graad R maats, maar is ideaal vir ons graad 1 en 2 maats....
In ons tema “dag en nag” begin ons leer van die planete. Ons moet asb nooit die kinders inligting soos papegaaie laat leer nie. Inligting is sommer maklik te vinde op google. Beleef egter die inligting. Kyk ‘n video aanlyn, bespreek die eienskappe van elke planeet – hoe verskil elke planeet van ons sin? Hoe...