Idees vir ‘n week

Ons fokus hierdie week op allerlei aktiwiteite wat die fyn spiere versterk en ontwikkel. Onthou dat ons altyd eers op die groot spiere fokus voordat ons die klein spiere kan betrek. Pas elke aktiwiteit aan om by die ouderdom en vlak van ontwikkeling van jou kind (of klas) te pas....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Simmetrie

Druk die oulike simmetrie vlinders uit. Die peuters drup verf aan die een kant, maak die vlinder toe sodat die verf aan albei kante dieselfde lyk. Die ouer maats plak klein vormpies of plakkers op die sirkels sodat die een kant soos die ander kant lyk....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Kersfees

Driehoeke kan kersbome word. Verf die driehoek bont. Ryg nou krale en ander versierings op ‘n wolletjie. Strek die wolletjie oor die driehoek. Christmas ideas. Triangles can become Christmas trees. Paint the triangle colorful. Now thread beads and other decorations onto a little wool. Stretch the wool over the triangle. Families vier kersfees op verskillende...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Kersfees

In hierdie oulike idee word handafdrukke uitgesny en ‘n “wreath” gemaak. Hang dit gerus op voor die klas of in die venster. Christmas ideas. In this cute idea, handprints are cut out and a wreath is made. Feel free to hang it in front of the class or in the window. Families vier kersfees op...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

My lyfie

Ons tema wat handel oor my liggaam of my lyfie is besonders gewild by die peuters. Dis immers ‘n onderwerp wat sommer elke dag by ons is. Hierdie temareeks is gefokus op ons 2 tot 4 jaar klasse....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

In die skool

Elke jaar begin ons die tema met die skool. Ons nuwe maats word dadelik welkom laat voel en ons bespreek die klasreëls asook waar wat in die skool is. Dis ‘n goeie tyd om maats se name te leer en seker te maak dat al die maats iemand het om mee te speel. Hierdie temareeks...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here