Sandspel is waarskynlik een van die gewildste en lekkerste aktiwiteite vir peuters. Daar is iets besonders aan die gevoel van sand tussen klein vingertjies wat kinders ure lank besig kan hou. Buiten die pret wat dit bied, speel sandspel ook ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van jong kinders. ‘n Eenvoudige manier om hierdie aktiwiteit…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here