Ons karakter vir die b is vir Bongi beer. Druk ‘n kopie van Bongi beer uit vir jou klas of huis. Let wel! Die uitdrukke is slegs vir gebruik in jou eie klas of huis. Indien kopieë versprei word (gratis of andersins) behou Oasis die reg om die funksionaliteit te verwyder sonder waarskuwing....
Ons karakter vir die v is Verna vink. Druk ‘n kopie van Verna vink uit vir jou klas of huis. Let wel! Die uitdrukke is slegs vir gebruik in jou eie klas of huis. Indien kopieë versprei word (gratis of andersins) behou Oasis die reg om die funksionaliteit te verwyder sonder waarskuwing....
Ons karakter vir die i is Irma inkvis. Druk ‘n kopie van Irma inkvis uit vir jou klas of huis. Let wel! Die uitdrukke is slegs vir gebruik in jou eie klas of huis. Indien kopieë versprei word (gratis of andersins) behou Oasis die reg om die funksionaliteit te verwyder sonder waarskuwing....
Ons karakter vir die r is Rakker ram. Druk ‘n kopie van Rakker ram uit vir jou klas of huis. Let wel! Die uitdrukke is slegs vir gebruik in jou eie klas of huis. Indien kopieë versprei word (gratis of andersins) behou Oasis die reg om die funksionaliteit te verwyder sonder waarskuwing....
Ons karakter vir die e is Ester emmer. Druk ‘n kopie van Ester emmer uit vir jou klas of huis. Let wel! Die uitdrukke is slegs vir gebruik in jou eie klas of huis. Indien kopieë versprei word (gratis of andersins) behou Oasis die reg om die funksionaliteit te verwyder sonder waarskuwing....
Voltooi die prent. Hierdie werkskaarte is meer gepas vir die graad 1 en 2 kind. Families vier kersfees op verskillende maniere, en sommige families vier dit glad nie. Dis belangrik om sensitief te wees vir verskillende oortuigings in 1 klas. Dis natuurlik hier waar die skool se beleid rondom vierings van spesiale dae in spel...
Ons karakter vir die w is Wimpie wurm. Druk ‘n kopie van Wimpie wurm uit vir jou klas of huis. Let wel! Die uitdrukke is slegs vir gebruik in jou eie klas of huis. Indien kopieë versprei word (gratis of andersins) behou Oasis die reg om die funksionaliteit te verwyder sonder waarskuwing....
Pas die klere wat pas by die regte seisoen. Die ouer kinders kan die klere uitknip en op die pop plak....
Ons ervaar allerhande insette van buite af elke dag. Dit lei tot verskillende goed wat ons voel. Soos koud, warm ens. Hier is kaarte wat verskillende goed wat ons voel illustreer. Moet dit asb nie inspan as flitskaarte nie. Stuur die prente om en gee die kinders kans om te beskryf wat op elke kaart (more…)
Druk ons emosiekaarte uit om in jou klas te gebruik. Maak die beweging van die kind op die foto na. Watter emosie word deur hierdie foto uitgebeeld? Hoe ouer ‘n kind hoe meer detail kan die kind aan die emosie gee. Oefen om die korrekte woordeskat te gebruik wat pas by elke emosie. Ons het...