Hierdie hulpmiddel is heerlik saam met die tema in die huis. Hier is sommer pret idees hoe om hierdie hulpmiddel te gebruik : Taalaktiwiteite Laat kinders die vertrek benoem: “Dit is die kombuis.” Vra vrae: “Waar slaap ons?” “Waar bad ons?” “Waar eet ons?” Laat kinders sinne maak: “Ek eet in die eetkamer.” “Ek slaap…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here