Ouderdom: 2–5 jaar | Fynmotoriese en perseptuele ontwikkeling Hierdie eenvoudige aktiwiteit met viltvorms en knope bied soveel meer as net die geleentheid om vorms te herken. Terwyl kinders die vorms pas, knope deur openinge druk en kleure vergelyk, ontwikkel hulle belangrike vaardighede wat later nodig is vir aantrek, skryf, probleemoplossing en selfstandigheid. Waarom is hierdie…

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here