As lid van die Oasis Klub het jy toegang tot die Klaspraktyk in aksie. Hierdie bundel kan egter nie uitgedruk of afgelaai word nie. Indien jy die volledige gids wil aankoop (uitgedruk en afgelewer) kan jy dit hier doen…. This...
As ‘n juffrou is die lyn soms baie fyn. Waar kan ek as juffrou nog help en waar moet die terapeut begin help? In ‘n ideale wêreld het alle kinders wat sukkel toegang tot terapeute en die hulp wat hulle…...
Daar is soms ‘n onsekerheid oor die grootte papier waarop ons voorskoolse maats moet werk. Hier is ‘n kort potgooi waar ons die vraag beantwoord :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Daar is dikwels verwarring by kleuters oor waar regs of links is. In ons kort video gee ons raad :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
In die afgelope paar dae het ek verskeie navrae gekry oor sensoriese uitvalle. Baie spesifiek by die klein maatjies. Hier is ‘n kort opleiding nota wat oor hierdie belangrike vraag handel…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login...
Kyk gerus die video wat mooi verduidelik hoe om Whatsapp op jou rekenaar oop te maak…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Die afgelope week was hierdie ‘n onderwerp wat op menige platforms bespreek is. ‘n Kind het bitter seergekry by ‘n kleuterskool en die vraag is op almal se lippe … is die skool aanspreeklik? Ons het nie die antwoord op…...
Dit gebeur al meer dat ouers gewikkel is in allerlei swart smeerdery en moddergooiery. Hierdie gedrag vloei oor na die skool, met ouers wat allerlei verwagtinge koester. In hierdie gesprek gesels ons saam oor die skool se wetlike verpligting ten…...
Wat presies (en hoe presies) verskil informele onderrig van formele onderrig. Hier is ‘n opsomming vir jou : FORMELE ONDERRIG EN INFORMELE ONDERRIG Play is the heart of the nursery school curriculum. (Read, 1966:63) Children have an innate drive to…...
Hierdie seminaar is op 3 September 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is geletterdheid. Hierdie seminaar is nommer 1 in die reeks. Gaan loer gerus hier na die volledige video :… This content is for Oasis...