UITEENSETTING VAN DIE VERLOOP VAN DIE DAGPROGRAM (3 jaar en op) Wanneer ʼn dagprogram beplan word vir die voorskoolse kind, is dit uiters belangrik dat hierdie ouderdom kind se behoeftes, ontwikkeling en wording die basis moet wees waarop so ʼn program saamgestel word. Die uitdrukking wat hierdie beginsel goed weergee is “developmentaly appropriate program”. Die…
Onlangse kommentaar