In hierdie leerstasie kombineer ons ‘n eenvoudige aktiwiteit (sorteer vorms) met ‘n sensoriese aktiwiteit. Kyk lekker saam (kliek op die foto vir die video) :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Ons het vir julle ‘n vorm geskep waarmee kinders se perseptuele ontwikkeling en vordering aangeteken kan word. Dit is veral handig om saam met die SIAS (Policy on Screening, Identification, Assessment and Support) in te span. Daar word deeglike notas…...
AANBIEDING VAN LESSE EN AKTIWITEITE MET DIE FOKUS OP BEWEGING Spel en beweging kan nie geskei word by die aanbieding van lesse en aktiwiteite vir die jong kind nie. Die een veranderstel dat die ander in een of ander vorm…...
Les 10 LESTIPE Visuele persepsie, vorm, kleur, ruimtelike oriëntering. TEMA Herfs GROEP Seniors DOELSTELLINGS Om visuele diskriminasie en persepsie van vorm en kleur te verbeter. Bevorder luister en konsentrasievermoë. Bevorder persepsie van ruimtelike oriëntering veral rigting en posisie. APPARAAT Basiese…...
Les 9 LESTIPE Visuel/geheue. GROEP Middel TEMA Diere voëls, groot/klein DOELSTELLINGS Om die kleuter se onthouvermoë te ontwikkel. Om die kleuter te leer om oplettend te wees. Met hierdie oefening word die kleuter konstantheid aangeleer. APPARAAT Diertjies van plastiek. Nie…...
Les 8 LESTIPE Visuele persepsie – vorms GROEP Juniors TEMA Geboue DOELSTELLINGS Om tussen vorms en simbole in die omgewing te kan onderskei. Om eienskappe van ‘n voorwerp soos vorm, kleur en helderheid te kan waarneem. Regte (taalkundig reg) name…...
Les 7 LESTIPE : Persepsie – vorms GROEP Junior/middel TEMA Vrugte en groente Juniors DOELSTELLINGS APPARAAT Verskillende vorms m.b.t. vrugte en groente en prente van vrugte en groente (of werklike voorbeelde). AANBIEDING KLEUTERDEELNAME… This content is for Oasis Klub lede...
Les 6 LESTIPE : Gesigswaarneming d.m.v. speletjies. GROEP : Junior/Middel TEMA : Ons leef gesond DOELSTELLINGS Ontwikkeling van visuele geheue. Waarneming verskerp. Toepassing van week se tema APPARAAT NB. Pas aan by tema bv. “Ons eet gesond”. Prente van bv…....
Les 5 LESTIPE : Visueel – onderskeiding GROEP : Junior / Middel TEMA : Watter kaart pas nie (Pas aan by tema) DOELSTELLINGS Om kleuters se algemene kennis uit te brei. Sy ervaringveld word uitgebrei. Kleuter se visuele onderskeidingsvermoë verbeter…....
Les 4 LESTIPE : Visueel – identifikasie GROEP : Seniors TEMA : Kleure / Padveiligheid DOELSTELLINGS Om kleuters se visuele en ouditiewe perseptuele vermoëns te verbeter – ook die tas-singtuig. Bevorder aandag- en konsentrasievermoë. Taalontwikkeling – woordeskat en begripsvorming m.b.t…....