Jy hoef nie duur speelgoed of apparaat te koop om waardevolle leergeleenthede in jou kleuterklas te skep nie. Met ’n kartondoos, plastiekbottels, deksels en ’n paar klein voorwerpe kan jy ’n prettige sorteerboks maak wat kinders lank besig sal hou. Hierdie aktiwiteit ontwikkel onder meer fynmotoriese vaardighede, hand-oog-koördinasie, sortering, kleurherkenning en probleemoplossing. Wat het jy…
Maak ’n fynmotoriese sorteerboks uit herwinbare materiaal
Onlangse kommentaar