Pas die klere wat pas by die regte seisoen. Die ouer kinders kan die klere uitknip en op die pop plak....
Druk jou hulpmiddels uit hieronder. Gaan loer nou in jou kas vir klere wat pas by elke seisoen of weersomstandighede....
Onthou julle ons vorige kouse pas hulpbron? (Kyk gou weer hier.) Hierdie kouse pasmaats verskil van die vorige een. Vandag fokus ons op die patrone en vorms (soos in die vorige een) – maar al die kouse se kleure is dieselfde! Ons kinders moet nou mooi kyk om te sien watter kouse maats is. Maak...
Kyk nou net hoe oulik is hierdie pasmaats aktiwiteit! In hierdie aktiwiteit fokus ons nie op die kleure nie, maar op die patrone. Dis soms ‘n moeilike onderskeiding vir ons maats. Kinders wat nog letters omruil kan baie baatvind by hierdie tipe aktiwiteite. Druk uit en kyk of julle die maats kan vind. Just look...