Onthou julle ons vorige kouse pas hulpbron? (Kyk gou weer hier.) Hierdie kouse pasmaats verskil van die vorige een. Vandag fokus ons op die patrone en vorms (soos in die vorige een) – maar al die kouse se kleure is dieselfde! Ons kinders moet nou mooi kyk om te sien watter kouse maats is. Maak…
Onlangse kommentaar