Druk die onderstaande kleurkaarte uit. Lamineer en knip dit los van mekaar. Pak nou tellers uit in die kleurvolgorde wat op die patroonkaarte vertoon word. Knyp nou wasgoedpennetjies vas aan die kolle om die kleure te toon. Onthou om beide hande ‘n kans te gee. Lees die patroon hardop deur die kleure te noem. Allokeer…