Hierdie werkskaarte fokus op plaasdiere. Gebruik dit as informele blootstelling en nie as flitskaarte nie. Plaasdiere is ‘n baie gewilde tema onder ons kleuters, maar net so geliefd onder ons skoolgaande maats....
‘n Tema wat baie gewild in kleuterskole is, is plaasdiere. Hierdie diere is meestal bekend aan die kleuters en maak boonop geluide wat heerlik is om na te maak. Gebruik hierdie flitskaarte as deel van jou tematafel. Die kaarte kan ook in ‘n geluide speletjie gebruik word. Speel ‘n geluid en kies dan die dier (more…)
Plaasdiere is ‘n tema wat deurlopend voorkom vanaf ons peuters regdeur tot by ons graad 3 kinders. Dis nie altyd so direk nie, maar die deurlopende tema bly staan. Hoe ouer die kinders hoe meer detail kan in die tema ingewerk word. Druk nou die hulpmiddels uit en lamineer dit. Hier is idees om met...