Ons klein maats wil dikwels so graag ook allerlei papierwerkies doen. Beperk dit tot die absolute minimum! ‘n Maksimum van een werkie per dag. En as die maatjie nie wil nie, los hulle. Hierdie oulike bladsye is ideaal om met vingerverf aan te pak....
Borrels blaas moet minstens 1 maal per week op julle lys van doendinge wees! Speel musiek en blaas borrels. Laat die kinders die borrels probeer vang voordat die borrels op die grond val. Gee nou die kinders kans om weer die borrels te blaas! Dit kan nogals lei tot ‘n groot gemors – maak dus...
Ons Klasprakyk in aksie is ‘n baie volledige gids wat deur onnies en assistente gebruik word om die praktiese aanbieding in die kleuterklas baas te raak. Hierdie gidse is nou leesbaar vir ons Oasis Klublede! Jy kan nie die gids aflaai of uitdruk nie, maar het toegang tot die inligting om te lees....