Ons klein maats wil dikwels so graag ook allerlei papierwerkies doen. Beperk dit tot die absolute minimum! ‘n Maksimum van een werkie per dag. En as die maatjie nie wil nie, los hulle. Hierdie oulike bladsye is ideaal om met vingerverf aan te pak….
Verf die kleure

Onlangse kommentaar