Pas die kouse

Onthou julle ons vorige kouse pas hulpbron? (Kyk gou weer hier.) Hierdie kouse pasmaats verskil van die vorige een. Vandag fokus ons op die patrone en vorms (soos in die vorige een) – maar al die kouse se kleure is dieselfde! Ons kinders moet nou mooi kyk om te sien watter kouse maats is. Maak...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Pas die kouse

Kyk nou net hoe oulik is hierdie pasmaats aktiwiteit! In hierdie aktiwiteit fokus ons nie op die kleure nie, maar op die patrone. Dis soms ‘n moeilike onderskeiding vir ons maats. Kinders wat nog letters omruil kan baie baatvind by hierdie tipe aktiwiteite. Druk uit en kyk of julle die maats kan vind. Just look...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Pasmaats

Hierdie oulike legkaart bestaan uit net 2 dele. Druk die hulpmiddel uit, lamineer die bladsye en knip los van mekaar. Pak nou die een kant van die legkaart uit op die mat, die ander kant van die legkaarte word in ‘n skinbord gehou. Die kind kies nou ‘n stuk en loop op die mat om...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here