Ons fokus hierdie week op allerlei aktiwiteite wat die fyn spiere versterk en ontwikkel. Onthou dat ons altyd eers op die groot spiere fokus voordat ons die klein spiere kan betrek. Pas elke aktiwiteit aan om by die ouderdom en vlak van ontwikkeling van jou kind (of klas) te pas....
Hierdie aktiwiteit is bedoel vir graad 1 en aan. Knip die treintjies los en pas die hoofletters by die kleinletters....
Druk 2 stelle van die speletjie uit. Knip die prentjies los en pak dit uit op die tafel. Gee die kinders kans om die maats bymekaar te pas. Ons ouer maats kan die speletjie “snap” speel....
Die onderstaande prentjies is baie oulik en kan op verskeie maniere gebruik word. Hier is ‘n paar idees....
Driehoeke kan kersbome word. Verf die driehoek bont. Ryg nou krale en ander versierings op ‘n wolletjie. Strek die wolletjie oor die driehoek. Christmas ideas. Triangles can become Christmas trees. Paint the triangle colorful. Now thread beads and other decorations onto a little wool. Stretch the wool over the triangle. Families vier kersfees op verskillende...
In hierdie oulike idee word handafdrukke uitgesny en ‘n “wreath” gemaak. Hang dit gerus op voor die klas of in die venster. Christmas ideas. In this cute idea, handprints are cut out and a wreath is made. Feel free to hang it in front of the class or in the window. Families vier kersfees op...
Wanneer die jaar op die laaste bene staan begin al die lekkerste kersaktiwiteite. Selfs al vier julle nie die vakansie nie, is daar steeds sommer hope oulike aktiwiteite wat by hierdie tema pas. Hierdie legkaart fokus op tel tot by 10 en het baie oulike kersprentjies....
Ons klein maats wil dikwels so graag ook allerlei papierwerkies doen. Beperk dit tot die absolute minimum! ‘n Maksimum van een werkie per dag. En as die maatjie nie wil nie, los hulle. Hierdie oulike bladsye is ideaal om met vingerverf aan te pak....
Druk die bladsye uit. Lamineer en knip die blokkies los. Pak nou die prente uit en kyk of julle die maats kan soek. Ons fokus op visuele geheue en voorgrond agtergrond onderskeiding....
Enige juffrou (en mamma) is sommer gaande oor flitskaarte met pragtige prente. Mens moet net daarop let om nie hierdie flitskaarte formeel in te span nie. Gebruik dit dalk eerder op die volgende maniere : Selfs bogenoemde is slegs voorstelle en jy kan daarop uitbrei soos dit jou en jou klas pas....