Hoekom Borrels Blaas Belangrik is vir Jong Kinders Borrels blaas is baie meer as net ’n prettige buitelugaktiwiteit. Vir jong kinders bied dit waardevolle leergeleenthede wat help met ontwikkeling, beweging en sensoriese spel. Daarom behoort borrels blaas beslis minstens een keer per week deel van julle aktiwiteite te wees! Speel vrolike musiek en blaas borrels…
Blaas borrels
Onlangse kommentaar