Letters is abstrakte begrippe. Elke simbool verteenwoordig ‘n spesifieke klank of geluid. Die letter “A” klink soos a in appel. Die “L” klink soos l in lemoen. Trek nou die letter groot op die plaveisel of in die sand. Kies nou ‘n objek wat begin met die letter (vir maklike assosiasie) en pak die letter…
Pak die letters met objekte.

Onlangse kommentaar