Trek die poppe aan

Pas die klere wat pas by die regte seisoen. Die ouer kinders kan die klere uitknip en op die pop plak....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Klere in jou kas

Druk jou hulpmiddels uit hieronder. Gaan loer nou in jou kas vir klere wat pas by elke seisoen of weersomstandighede....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Gevoelens

Ons ervaar allerhande insette van buite af elke dag. Dit lei tot verskillende goed wat ons voel. Soos koud, warm ens. Hier is kaarte wat verskillende goed wat ons voel illustreer. Moet dit asb nie inspan as flitskaarte nie. Stuur die prente om en gee die kinders kans om te beskryf wat op elke kaart (more…)

Temahulp

Hierdie temahulp handel oor die oor en skakel perfek in my die tema my sintuie. Druk die hulpkaarte uit en span dit in, in jou klas of huis....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Skaduwee pasmaats

Visuele persepsie is die vermoë om ons oë te gebruik om inligting te interpreteer en toe te pas. Hierdie aktiwiteit kan voorafgegaan word deur die volgende : Nota : Hierdie werkskaart is werklik aanvullend en aangesien ons graad R maats nie self kan lees of nou al fokus op lettervorming nie is die “font” in...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Natrek lyne

Ons vergeet dikwels dat ons graad 1 en 2 maats ook moet voortbou op die fyn spier ontwikkeling wat natreklyne bring. Hierdie lyne is té ingewikkeld vir ons graad R maats, maar is ideaal vir ons graad 1 en 2 maats....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Die planete

In ons tema “dag en nag” begin ons leer van die planete. Ons moet asb nooit die kinders inligting soos papegaaie laat leer nie. Inligting is sommer maklik te vinde op google. Beleef egter die inligting. Kyk ‘n video aanlyn, bespreek die eienskappe van elke planeet – hoe verskil elke planeet van ons sin? Hoe...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Tel die vingers

Hou jou vingers op in die lug. Tel nou jou vingers. Een op ‘n slag. Laat jou maat nou hulle vingers ophou. Tel nou jou maat sin. Is dit dieselfde as joune? Sit julle hande teen mekaar om seker te maak. Hierdie werkskaart kan hierdie aktiwiteit opvolg. Ons begin altyd eers konkreet en beweeg dan...

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here

Pas die vorms

Vorms is die fondasie van die alfabet. Elke letter bestaan uit gegroepeerde vorms. Daarom is die bemeestering van vorms in die omgewing so ongelooflik belangrik. Onthou dat vorms eers konkreet en kinesteties gedoen moet word....

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here