Druk gerus die kleurkaarte uit vir jou klas of huis. Hierdie hulpmiddel is in Engels en Afrikaans beskikbaar. Kleure is die heel eerste metode vir sorteer wat ons kinders aanleer. Ons maats sorteer graag kleure by hulle maats. Julle kan karretjies, balle of speelgoed sorteer. Onthou om elke keer die kleur se naam te sê….

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here