Ons het lekker pret aktiwiteite saamgestel vir maats tussen 2 en 6 jaar vir die Paastyd. Nota : Die boonste lys fokus op gesinne wat Paasfees as sekulêre fees vier, die tweede lys fokus op die Christelike viering daarvan. Oasis Club akkommodeer beide as ‘n maatskappy, as ‘n gesin is ons siening anders, maar ons…
Paasfees aktiwiteite

Onlangse kommentaar