‘n Kind se naam is een van die eerste woorde wat ons maat gaan kan herken en uitken. Sommer vroeg al wil ons kleuters hulle eie naam kan skryf. Eers is dit met krulle en krabbels, en later raak die letters al duideliker totdat die naam min of meer herkenbaar is. Hierdie is ‘n baie…
Onlangse kommentaar