DIE PROSES VAN ASSESSERING 1. Die “National Protocol for Assesment Gr R – 12” het betrekking. Hiervolgens word assessering beskryf soos volg: “Assessment is a process of collecting, analysing and interpreting information to assist teachers, parents and other stakeholders in making decisions about the progress of learners.” Dit gaan dus oor die bereiking van...
Volgens die South African National Curriculum Framework for Children Birth to Four (NCF) (2015), word daar ses (6) ontwikkeling- en leer areas onderskei by hierdie ouderdom kinders. Die volwassenes betrokke by die kinders se opvoeding, behoort hierdie areas intens te bestudeer en in ag te neem by die aanbied van aktiwiteite en skep van die...