Deurlopende assessering en observasie is van groot belang in die voorskoolse jare, omdat dit kinders op ‘n natuurlike en ondersteunende manier help ontwikkel. Aan die ander kant kan formele assessering op hierdie jong ouderdom skadelik wees vir hul selfbeeld en leerervaring. 🧠Hoekom is deurlopende assessering en observasie belangrik in die voorskool? ✅ Gee ’n…
Deurlopende assessering.

Onlangse kommentaar