‘n Belangrike aspek van getalbegrip is om te weet op watter verskillende maniere ‘n getal geskep kan word. Dink aan 7 : dit is 1 en 6, of 2 en 5 of 3 en 4 ens. Hier is prettige reënboë om dit in te oefen….

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here