Hierdie oulike boekie kan jy uitdruk en lamineer. Die kind wat sensories oorbelaai is kan in ‘n stil hoekie die boek vat en die lyne natrek met hulle vinger. Die gedagte is om met een aaneenlopende vloeiende beweging die prent te trek terwyl die kind rustig asemhaal. Geskik vir maats tussen Graad R en Graad…
Onlangse kommentaar