Die brawe juffrou kan met regte koekies tel. Hou maar genoeg byderhand aangesien baie gesmul kan word. Julle kan natuurlik ook koekies met klei maak. Dis die veiliger metode om die aktiwiteit om die hulpmiddel mee aan te wend. Die syfer kan ook losgeknip word van die telraam met koekies. Pas nou die regte telraam…
Onlangse kommentaar