Ontmoet Vir Sarel Slak 🐌 Ons karakter vir die letter S is die vriendelike Sarel Slak!Met sy stadige bewegings en oulike voorkoms maak hy leer sommer ekstra pret vir klein maatjies wat die letter S ontdek. Druk Jou Kopie Uit Jy kan ’n kopie van Sarel Slak uitdruk vir gebruik in jou: klaskamer, huis, leerhoekie,…
Die letter s
Onlangse kommentaar