Sussie se eerste skooldag het aangebreek! Sy is opgewonde, maar ook ‘n bietjie senuweeagtig om vir die eerste keer Graad R toe te gaan. Met haar nuwe skoolsak en koshouer ry sy saam met Mamma en Boeta na die skool. Daar ontmoet sy haar vriendelike juffrou, maak nuwe maats soos Ansie en Martiens, en ontdek…
By die skool
Onlangse kommentaar