Sussie raak al slimmer. Die volgende dag weet Sussie wat by die skool gaan gebeur en sy hou nie meer Mamma se hand vas toe hulle op die stoep na die klas toe stap nie. Sy onthou mooi dat sy in die Duifieklas is en dat haar juffrou se naam Daleen is. Vandag het Juffrou…
Sussie raak al slimmer
Onlangse kommentaar