Samuel gaan tempel toe. (1 Samuel 1, 2 en 3.) Wanneer die Bybel se verhale aan die kinders oorgedra word, moet dit met omsigtigheid gedoen word. Sommige van hierdie verhale is nog nie geskik om aan jong kinders te vertel nie. Die wat wel geskik is, moet nogtans met verduideliking gepaard gaan omdat dit inhoud…
Samuel
Onlangse kommentaar