Druk die bladsye uit en lamineer. Knip nou die prente los. Pak die prente uit op ‘n tafel. Laat die kinders die skaduwee prente pas by die gekleurde prente. Teken met witbordpenne op die grys prente om die details in te vul. Bou met klei op die grys prente….
Onlangse kommentaar