Wil julle graag meer leer van perkussie of slaginstrumente? Span dan vir Danie drom in. š„ Uitgebreide feite oor perkussie-instrumente Perkussie-instrumente maak klank wanneer jy hulle slaan, klop, klap of skud.Voorbeelde sluit in dromme, sambaballe, bekkens en die driehoek. Daar is twee hoofsoorte perkussie-instrumente: melodiese en niemelodiese. Melodies: maak verskillende note soos ān klokkespel of…
Danie drom
Onlangse kommentaar