Kies enige letter – dis handig om met die letters in jou kind se naam te begin – en trek dit groot op papier. Bou nou die letter met enige interessante items. Dink nou aan woorde wat met die letters begin en sê dit hardop. Het jy al na ons ander aktiwiteite gaan loer wat…
Bou die alfabet.

Onlangse kommentaar