Tasontwikkeling (taktiele ontwikkeling) is die proses waardeur ’n kind leer om sensoriese inligting deur aanraking te ervaar en te interpreteer. Dinge soos ’n kwassie oor die peuter se been trek, sand voel, water spat of sagte materiaal vryf, is deel van dié tipe stimulasie. Waarde van tasontwikkeling: Sensoriese integrasie Help die kind se brein om…
Taktiele (tas) ontwikkeling
Onlangse kommentaar