Daar bestaan geen twyfel dat lees die wêreld van taalontwikkeling oopsluit nie. Om te lees brei woordeskat uit, bevorder ‘n ryke verbeelding, verwyl tyd op ‘n sinvolle manier en verbind mense en plekke aan mekaar. Ons kinders is besig om hulle liefde vir lees te verloor en dit lei tot ‘n hele generasie met beperkte…
Onlangse kommentaar